{"product_id":"9780799394382","title":"Liefde vir 'n feëprinses","description":"\u003cp\u003eInge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan bedreig nie. Maar aangetrokkenheid tot haar baas, die aantreklike John Joubert, volg nie dié klousule nie en hy is nie by die werkskontrak ingesluit nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Hierdie is die vyfde boek in Didi se geliefde Parker-reeks. Liefde vir 'n feëprinses gaan oor 'n ouer suster wat moeder vir haar jonger boetie en sussie moet wees. Dit is 'n algemene sosiaal-maatskaplike probleem wat in Suid-Afrika voorkom.\u003cbr\u003e• Die Parker-reeks bestaan uit: Liefde vir 'n vuurvreter, Liefde vir 'n vlinder, Liefde vir 'n ridder, Liefde vir 'n cowboy en Liefde vir 'n feëprinses. Daar sal nog een Parker-boek na Liefde vir 'n feëprinses wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Didi+Potgieter\" class=\"contributor-link\"\u003eDidi Potgieter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Didi Potgieter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376942563491,"sku":"9780799394382","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799394382_b10c5f7e-107e-4188-965d-2e7a752ade85.jpg?v=1776514839","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799394382","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}