{"product_id":"9780799394665","title":"Genoeg vir my","description":"\u003cp\u003eVan Kroasië na Kaapstad!\u003cbr\u003eAlexandria Muller is 'n tandarts én 'n skrywer; opsoek na haar eie liefdesverhaal in asemrowende Kroasië. Hier ontmoet sy die sjarmante mede-tandarts, Christiaan Beukes, in 'n kafee en hulle is onmiddellik aangetrokke tot mekaar. Dit is in die prentjiemooi Dubrovnik waar hul liefdesverhaal begin.\u003cbr\u003eChristiaan is ongetwyfeld aangetrokke tot Alex, maar haar geslepe eks, Basjan, is ook! Hulle knyp hier en daar alleentyd af met die Kroatiese see as agtergrond en albei besef hoe vinnig die liefde kan blom met die natuurskoon en passie as aanhitser. Maar hoe maak hulle as hulle uiteindelik moet terugkeer na realiteit?\u003cbr\u003eOm dinge verder te kompliseer het Christiaan se pa Alzheimer's, en wanneer Christiaan Kroasië verlaat weet Alex daar is 'n kans dat sy hom nooit weer gaan sien nie …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGenoeg vir my is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills \u0026amp; Boon se boeke.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maril%C3%A9+Cloete\" class=\"contributor-link\"\u003eMarilé Cloete\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marilé Cloete","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377011966115,"sku":"9780799394665","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799394665_77d7a1b8-f47c-4ff0-956b-fb317c555d17.jpg?v=1776514872","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799394665","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}