{"product_id":"9780799394757","title":"Liefde ruik soos katjiepiering","description":"\u003cp\u003eDie reuk van liefde\nAlles in Hansie Liebenberg se lewe loop gelyk skeef, maar sy gaan nie dat dit haar onderkry nie, al voel sy haar beskermengel laat haar in die steek. Sy besluit alle mans is nou taboe en sy gaan alleen en manloos haar onafhanklikheid aan haarself bewys. Toe sy per ongeluk die bruidsruiker van katjiepierings op ŉ troue vang, weier sy om waarheid te heg aan die ou bygeloof. Sy gaan ook nie dat ŉ soen, net daarna, van die ongelooflike sexy Luca van Rhyn haar van stryk bring nie.\nOngelukkig is dit onmoontlik om Luca te vermy wanneer sy uitvind die woonstel waarin sy gaan bly, is in sy tuin. Hy is gedurig net ŉ hanetreetjie weg met sy sexy lippe, sy aanloklike lyf, sy onweerstaanbare magnetisme.\n\nLiefde ruik soos katjiepiering is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills \u0026amp; Boon se boeke.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Frieda+van+der+Westhuizen\" class=\"contributor-link\"\u003eFrieda van der Westhuizen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Frieda van der Westhuizen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377012195491,"sku":"9780799394757","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799394757_9543df85-2c13-4eed-841d-da52ab610dac.jpg?v=1776514884","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799394757","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}