{"product_id":"9780799394764","title":"`n Ou soos jy","description":"\u003cp\u003eKan 'n gids jou regtig help om liefde te vind?\u003cbr\u003eEmma is vasbeslote - dié vakansie gaan sy 'n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie. Toe sy nie lank nie na hul aankoms by Jeffreysbaai 'n sekere blonde branderplankryer raakloop, klop haar hart sommer dadelik vinniger. Emma ontdek boonop 'n boek wat stap vir stap verduidelik hoe om 'n ou se hart te wen en sy besluit om die uitdaging te aanvaar ... Sy gaan die boek se raad volg en die beste vakansieromanse ooit hê!\u003cbr\u003eWat kan verkeerd loop?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is romantiese fiksie vir tieners. Trefwoorde: liefde, humor, seevakansie. Annabel Allers se vorige roman, Kupido.com, het ook by die romantiese fiksie genre gepas. Sy is self nog jonk, en swot tans BA Multimedia Studies: Multimedia in Digitale Visuele Kuns aan UNISA.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annabel+Allers\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnabel Allers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annabel Allers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377013506211,"sku":"9780799394764","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799394764_46432223-b7ff-4a92-833b-1cab1df09e31.jpg?v=1776514888","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799394764","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}