{"product_id":"9780799394863","title":"Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo","description":"\u003cp\u003eHoe hard kan Sylvester brul?\u003cbr\u003eIn hierdie besonders geïllustreerde boek het meester storieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê. Lees oor die avonture van Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, en ontdek hoe Job Maseko 'n oorlogskip gesink het! Ontmoet vir Tyl Uilspieël en juig saam oor die seun wat kaalvoet deur 'n oorlog gestap het. Hierdie versamelbundel is perfek vir voorlees of selflees. 'n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!\u003cbr\u003eLys van stories\u003cbr\u003e1. Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo\u003cbr\u003e2. Ontmoet Tyl Uilspieël\u003cbr\u003e3. 'n Sakdoek vir 'n Boesman seuntjie\u003cbr\u003e4. Die oorlog tussen die diere en die voëls\u003cbr\u003e5. Die tokkelossie en die bok\u003cbr\u003e6. Hond en Boer word beste vriende\u003cbr\u003e7. Job Maseko sink 'n oorlogskip\u003cbr\u003e8. Heldermuis en Joors Jorie\u003cbr\u003e9. Hen loop weg\u003cbr\u003e10. Kaptein Seeley, Kimberley se waterwoef\u003cbr\u003e11. Tyl Uilspieël word 'n touloper\u003cbr\u003e12. Red die bruid!\u003cbr\u003e13. Die dag toe Mens en Vuur ontmoet het\u003cbr\u003e14. Sjeg Yusuf en die skaapwagtertjie\u003cbr\u003e15. Mossie maar man!\u003cbr\u003e16. Renier de Winnaar se sterk tabak\u003cbr\u003e17. Dans van die Luislang\u003cbr\u003e18. Die seun wat kaalvoet deur 'n oorlog gestap het\u003cbr\u003e19. Ikram en die klip\u003cbr\u003e20. Waarom Hond en sy maats onder mekaar se sterte ruik\u003cbr\u003e21. Renier de Winnaar en die donderwolke\u003cbr\u003e22. Die Gat-in-die-Muur\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wendy+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eWendy Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Linki+Brand\" class=\"contributor-link\"\u003eLinki Brand\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377217323171,"sku":"9780799394863","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799394863_752e8148-111e-4dad-a06d-b6b2b919f574.jpg?v=1776514918","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799394863","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}