{"product_id":"9780799394962","title":"Elke hond kry sy dag","description":"\u003cp\u003e'n Hond uit 'n bos lees …\u003cbr\u003eLees verhale wat enige hondeliefhebber se hart sal smelt. In hierdie boek kan jy jou pote op die stories en geheime van sommige van die geskiedenis se heldhaftigste honde lê. \u003cbr\u003eHierdie is 'n boeiende versameling van meer as 30 verhale van werklike honde, insluitende filmsterre met pelse, honde wat graag help, wetenskap supersterre en oorlogshelde. Hierdie heldhaftige honde is die sterre van hulle eie stories. Lees ook oor honde wat rekords breek, honde in die letterkunde, baba honde wat roem op die internet gewerf het en nog meer …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is 'n niefiksie titel wat werklik deur enige hondeliefhebber gelees kan word - nie slegs kinders nie. Die boek se pasmaat is 'n Kat se kans, deur dieselfde skrywer. Soortgelyke plaaslike titels: Kinders geniet stories wat op ware diereverhale gebaseer is, soos Wendy Maartens se boeke: Jock van die Bosveld en ander ware dierestories, Leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories en Max die dapper gorilla en ander ware diere stories\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kimberlie+Hamilton\" class=\"contributor-link\"\u003eKimberlie Hamilton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kimberlie Hamilton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377217355939,"sku":"9780799394962","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799394962_f881dc3a-7015-4710-bd17-6565da4fd949.jpg?v=1776514939","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799394962","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}