{"product_id":"9780799394979","title":"My eerste boek oor perde en ponies","description":"\u003cp\u003eAlles wat kinders oor perde en ponies wil weet!\u003cbr\u003eOntdek die wêreld van perde en ponies in hierdie gids propvol feite. Vind meer uit oor perde se gedrag, en ontdek hope nuttige wenke oor hoe om jou ponie te versorg. Ontmoet meer as 20 rasse, van Arabiere tot Shetlandponies.\u003cbr\u003eHierdie boek is perfek vir enige iemand wat van perde hou, of jy nou reeds 'n perde-eienaar is of daarvan droom om eendag jou eie ponie te kry. Leer wat perde met hul liggaamstaal wys, watter verskillende kleure en patrone hulle kan hê, en vind meer uit oor die verskillende maniere hoe perde beweeg. Kom beleef die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie nuttige gids propvol fantastiese foto's en feite oor perde. Vind uit hoe verskillende rasse se unieke eienskappe van mekaar verskil, leer hoe om jou troetelperd te versorg sodat hy gelukkig en gesond bly, en verstom jou aan hierdie wonderlike diere se supersintuie en atletiese vermoëns.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek is die voortsetting van 'n reeks wat begin het met My eerste boek oor honde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Andrea+Mills\" class=\"contributor-link\"\u003eAndrea Mills\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Andrea Mills","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377202905251,"sku":"9780799394979","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799394979_fb98a699-eb06-45c3-8ab2-ddbb79f979e4.jpg?v=1776514942","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799394979","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}