{"product_id":"9780799395211","title":"Lank, donker en verleidelik","description":"\u003cp\u003eHierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature 'n versorger …\u003cbr\u003eSuster Tessa Vermaak is gelukkig ... Wel, dinge kan seker beter wees. Haar kêrel is ietwat van 'n chauvinis, haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem té vinnig wanneer haar nuwe pasiënt - die verleidelike wildveearts, Herman Schoeman - na haar kyk. Herman word aangeval deur 'n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag, en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand, veral Tessa, wil erken nie. Hoe kan sy selfs droom om langs 'n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel? Wanneer Herman haar 'n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou. As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy óf sy dié tipe besering kan genees nie …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLank, donker en verleidelik is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills \u0026amp; Boon romanses.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Madelie+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eMadelie Human\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Madelie Human","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377049288867,"sku":"9780799395211","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799395211_939978f7-27cb-476f-adaf-61f0dce6d66d.jpg?v=1776514975","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799395211","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}