{"product_id":"9780799395556","title":"Liefde is wynrooi","description":"\u003cp\u003eHy les haar dors na liefde…\nToegewyde sangeres, Karista Leclus, haat rugbyspelers – Hulle speel beter met haar gevoelens as rugby! Marcel hét haar immers vir ’n trompoppie gelos …\nWanneer Gareth O’Neill – die onmoontlik-aantreklike rugbyspeler – haar amper vertrap is sy woedend. Goed, hy hét verskoning gevra … en hy hét die blouste oë wat sy nóg gesien het …\nMaar sy kan nie Marcel se verraad vergeet nie. Hulle moet nou saamwerk vir ’n gesamentlike hen- én haanpartytjie in die Bosveld, en wanneer hy sy flikkers gooi kan sy sweer hy speel vuil, maar sy kan nie vergeet dat Gareth net nóg ’n rugbyspeler is nie. Sy kan dit nie bekostig nie, want daar is hierdie keer té veel op die spel …\n\nLiefde is wynrooi is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Romanza kan vergelyk word met Mills \u0026amp; Boon en Harlequin. Dit is René van Zyl se vyfde Romanza.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ren%C3%A9+van+Zyl\" class=\"contributor-link\"\u003eRené van Zyl\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"René van Zyl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377088839843,"sku":"9780799395556","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799395556_c9e526ee-250e-46a9-a4d2-017686d49f30.jpg?v=1776515015","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799395556","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}