{"product_id":"9780799395587","title":"Aandsterbelofte","description":"\u003cp\u003eSekere beloftes hou lewenslank ...\nAs gevolg van ŉ verlede van seermaak, hardloop Abby weg wanneer ŉ verhouding te ernstig raak. Dus eindig sy haar verhouding met James; maar James sien egter nie die verhouding as werklik op ŉ einde nie en sal alles in sy vermoë doen om haar terug te wen.\nIn die tussentyd, koop Abby ŉ stuk grond wat sy graag wil ontwikkel, want dit het betekenis vir haar en ou liefde, Armand Steyn. Wanneer Armand na agt jaar van Amerika terugkom en voortdurend probeer om die grond terug te koop wat die bank nie die reg gehad het om te verkoop nie, vlieg die vonke en ou emosies word herleef.\nAbby en Armand se liefde vir die stuk grond naby ŉ rivier en hul gewoonte om sononder te ontmoet, herinner hulle albei aan die belofte wat hulle baie jare gelede op die aandster gemaak het; maar kan Armand James se hardkoppige verklarings van liefde verslaan terwyl hy sy eie konstante gevoelens vir Abby bewys, deur die mure wat sy rondom haar hart gebou het, dít terwyl hy deur die mure breek wat sy om haar hart gebou het om haarself te beskerm en so dan ook die kloof wat hy tussen hulle veroorsaak het, te genees?\n\nAandsterbelofte is skrywer Judy Troskie se jongste romanse vir die Romanza handelsmerk. Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills \u0026amp; Boon en Harlequin-romanses.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Judy+Troskie\" class=\"contributor-link\"\u003eJudy Troskie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Judy Troskie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377088708771,"sku":"9780799395587","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799395587_34f82e38-b3cb-4117-89fb-f915af778288.jpg?v=1776515019","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799395587","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}