{"product_id":"9780799395808","title":"Prinses Pampoenpit","description":"\u003cp\u003e“Pampoenpit is besonders, sy’s anders as die res. Pampoenpit weet dit nog nie, maar sy is ’n prinses!\nPampoenpit het ’n groot geheim,\niets wat haar vreeslik pla.\nHoe raak sy van die krulledos\nop haar kop ontslae?”\nPampoenpit het ’n geheim …\nSy hou glad nie van haar hare nie!\nHaar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie.\nHoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders\ns’n lyk nie?\nMaar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees …\n\nDie verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik. Die boek skakel ook in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. ’n Afrikaanse én ’n Engelse weergawe van die boek word gelyktydig uitgegee.\n\n’n Onlangse prenteboek wat deur LAPA Uitgewers uitgegee is en wat ook die bemagtiging van meisies uitbeeld, is Meisies kan enigiets doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bianca+Flanders\" class=\"contributor-link\"\u003eBianca Flanders\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Zinelda+McDonald\" class=\"contributor-link\"\u003eZinelda McDonald\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bianca Flanders","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377263919267,"sku":"9780799395808","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799395808_805fc5e3-134a-43a7-9b3a-fba34765b622.jpg?v=1776515055","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799395808","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}