{"product_id":"9780799395822","title":"Oupa se medalje","description":"\u003cp\u003e'n Aangrypende verhaal oor liefde en verlies\u003cbr\u003eMarko se oupa is die dapperste mens wat hy ken - hy het selfs 'n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte - sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom 'n baie spesiale verrassing agtergelaat …\u003cbr\u003eHierdie boek vir beginnerlesers is 'n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOupa se medalje handel oor die dood van 'n geliefde (in hierdie geval die oupa). Die onderwerp word aangebied om jong kinders op 'n sagte wyse daaraan bloot te stel. Die boek is 'n hulpmiddel vir ouers om kinders wat nog nie iemand aan die dood verloor het nie voor te berei daarop, en ook om kinders wat wel iemand verloor het gerus te stel en die verlies te help verwerk.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Phil+Earle\" class=\"contributor-link\"\u003ePhil Earle\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Sarah+Horne\" class=\"contributor-link\"\u003eSarah Horne\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Phil Earle","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377263886499,"sku":"9780799395822","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799395822_8af40565-b267-4f44-b5e1-31459629dd2c.jpg?v=1776515063","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799395822","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}