{"product_id":"9780799395839","title":"Rugby","description":"\u003cp\u003eSit jou flinkste voet voor met die beste spel op aarde\u003cbr\u003eWelkom by ons volledige eenstopgids vir rugby! Dit is volgepak met alles wat jy moet weet: van die Sesnasies- tot die Rugbywêreldbeker-toernooi. Die boek dek lint-, raak- en selfs sneeurugby, en is propvol warm wenke, prettige feite en beroemde gesigte. Jy gaan meer oor die fassinerende geskiedenis van die spel te wete kom terwyl jy ou sowel as nuwe legendariese spelers ontdek.\u003cbr\u003eHierdie boek is 'n moet-hê gids vir enige jong rugbyondersteuner en is die perfekte strydgenoot vir die opkomende Wêreldbeker.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eRugby is 'n volledige, in-diepte gids wat inligting oor die geskiedenis van die spel en die Wêreldbeker bevat sowel as rekords en feite oor rugby vandag. Die inligtingsbrokkies oor internasionale en plaaslike rugbyspelers maak hierdie boek 'n handige gids vir jong lesers en sal hulle beslis aanmoedig om te lees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dorling+Kindersley\" class=\"contributor-link\"\u003eDorling Kindersley\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dorling Kindersley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377202970787,"sku":"9780799395839","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799395839_deda5cc7-ee64-40a1-8de4-99fd80c271c7.jpg?v=1776515067","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799395839","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}