{"product_id":"9780799395969","title":"Justin Fortuin, skattejagter","description":"\u003cp\u003e'n Seekaptein, 'n skattejag en spoke ...\u003cbr\u003eJustin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie. En wat daarvan as tannie Mary in 'n geheimsinnige ou kasteel by die see bly? Hy het ander vakansieplanne gehad.\u003cbr\u003eMaar tannie Mary maak Justin se dag toe sy vir hom 'n pratende papegaai present gee. Hy vind gou uit Kaptein Kraakbeen is nie sommer énige papegaai nie, en kort voor lank is hy reg in die middel van 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.\u003cbr\u003eSpook dit in Kasteel Boekanier?\u003cbr\u003eSal Justin en sy vriend Liam die ou skeepskaptein se skat kan vind voor twee skelms dit doen?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003ePlaaslik kan hierdie boek met Middernagfees deur Jaco Jacobs vergelyk word. Albei verhale bevat elemente van fantasie, en is vir lesers van 11+.\u003cbr\u003eInternasionaal kan die boek met Eoin Colfer se Artemis Fowl-reeks vergelyk word. Dit is ook 'n avontuurreeks vir lesers van 11+.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theresa+van+Baalen\" class=\"contributor-link\"\u003eTheresa van Baalen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theresa van Baalen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377340367011,"sku":"9780799395969","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799395969_73d60d49-8704-4abc-a8a4-6c36d32eeb53.jpg?v=1776515083","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799395969","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}