{"product_id":"9780799396362","title":"Hoogsomerliefde","description":"\u003cp\u003e’n Liefde warm genoeg om enige hart te smelt …\nRoelien en haar tiener-broer trek vanaf die stad na ’n Karoodorpie om oor te begin na hul ouma se dood. Hulle ontmoet heel eerste die ongeskikte buurman, onmoontlik-aantreklike Wynand, en sy kwaai hond, Raka. Om dinge nóg te vererger gee Roelien en Wynand by dieselfde plek skool!\nRoelien kan nie vir Wynand verdra nie, maar dit lyk nie of haar hart die memo gekry het nie. Wynand sukkel ook met sy toenemende gevoelens vir die blonde vrou langsaan. Hy weet hy sal dit nie kan verdra as sy uit sy lewe moet glip nie.\nToe die skoolhoof ’n ultimatum aan hom stel, besef Wynand dat hy hom moet regruk. Die vraag is: Het hy nie dalk reeds sy kanse by Roelien verspeel nie?\n\nHoogsomerliefde is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills \u0026amp; Boon se boeke.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maril%C3%A9+Cloete\" class=\"contributor-link\"\u003eMarilé Cloete\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marilé Cloete","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377202577571,"sku":"9780799396362","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799396362_d9e1ba0c-53d7-4d1a-a566-59d087aca47c.jpg?v=1776515148","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799396362","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}