{"product_id":"9780799396485","title":"Storm vol liefde","description":"\u003cp\u003eNie net moet sy 'n storm van buite af trotseer nie, maar ook 'n innerlike een.\u003cbr\u003e'n Werksaanbod in Zambië wat vir Lienke Nielsen moes help om te herstel van die nagmerries ná 'n doodservaring tydens 'n sikloon, ontaard in 'n erger storm wat haar van binne af verteer. Sy was nie voorbereid op die verwoestende effek wat die televisieaanbieder, Armand Martinez, op haar hart sou hê nie.\u003cbr\u003eNie net moet sy voorgee dat sy haar ekstroverte tweelingsuster, Lika, is nie, maar sy moet haarself boonop beskerm teen die kragtige en sjarmante Orkaan Armand. Haar suster het immers die eerste opsie op hom. Lienke besef baie gou dat sy die een is wat met meer stormskade as vroeër gaan wegstap.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStorm vol liefde is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ren%C3%A9+van+Zyl\" class=\"contributor-link\"\u003eRené van Zyl\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"René van Zyl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377202118819,"sku":"9780799396485","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799396485_e2df4251-982e-4c88-8d3c-df66f07a508a.jpg?v=1776515163","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799396485","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}