{"product_id":"9780799397376","title":"Halsoorkop verlief","description":"\u003cp\u003eWanneer die klok twaalf slaan … \nToe die klok twaalfuur slaan om die nuwe jaar in te lei, besluit Annemi Morkel dat sy net een Nuwejaarsvoorneme het: Om halsoorkop verlief te raak. Haar huismaat, Leana, trou oor drie weke, en sy is dan die enigste een in hul vriendekring wat nog alleen is.\nRohan, Leana se ouer broer, daag een nag onverwags by haar huis op om vir sy suster te kom kuier voor haar troue, en impulsief nooi Annemi hom om daar te kuier al is Leana en hul ouers weg met vakansie.\nDit lyk of hy nét die regte man is om haar te help met hierdie voorneme. En sy kan natuurlik ook nie die vuurwerke tussen hulle ignoreer nie …\n\nHalsoorkop verlief is gesogte skrywer Dina Botha se jongste romanse. Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills \u0026amp; Boon en Harlequin-romanses.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dina+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eDina Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dina Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377217093795,"sku":"9780799397376","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799397376_6b83677f-b06e-4fa3-9cac-ac8aa044b9c5.jpg?v=1776515334","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799397376","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}