{"product_id":"9780799397406","title":"Sterredief","description":"\u003cp\u003eHulle liefde is in die sterre geskryf ...\nGitte herstel van ŉ mislukte verhouding met Tom wat aan dwelms verslaaf was. Haar ma, ŉ astronoom, nooi haar Sutherland toe om te help met ’n konferensie wat sy aanbied. Een van die konferensie-aanbieders, Pierre Winterbach, is ŉ navorsings-astronoom wat in Hawaii gestasioneer is en wat tans oorbly in haar ma se huis tydens die konferensie. Daar is onmiddellik ŉ vonk tussen Gitte en Pierre, en sy ervaar emosies en gevoelens wat sy nooit tydens haar verhouding met Tom gevoel het nie. Maar dan maak Salomé haar verskyning, en versuur die ontluikende verhouding tussen Gitte en Pierre.\n\nSterredief  is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks. Romanza kan vergelyk word met Mills \u0026amp; Boon en Harlequin.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wilreza+Smit-Theron\" class=\"contributor-link\"\u003eWilreza Smit-Theron\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wilreza Smit-Theron","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377217126563,"sku":"9780799397406","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799397406_269bdf51-06a7-401c-ad65-25462d539622.jpg?v=1776515338","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799397406","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}