{"product_id":"9780799397437","title":"Hartsmusiek","description":"\u003cp\u003eSy stem is musiek in haar ore …\nMarlé is ’n selfstandige musiekonderwyseres wat haar huis op River Rock, die familie se berghut, gemaak het. Sy ontmoet vir Stoffel – ’n enigmatiese, hawelose vreemdeling – en met die intrapslag leen hy vuurhoutjies, koerante en sout by haar, maar daar is iets aan die man wat haar rustig maak.  \nTussen die dennebome leer sy hom ken, en leer hy haar om musiek oral om haar te hoor. Hulle raak gou verlief op mekaar, maar daar is iets wat sy nie van hom weet nie …\n\nLizelle von Wielligh skryf dikwels oor liefde met ’n Christelike inslag, en in Hartsmusiek verweef sy ook moeiteloos elemente daarvan in die verhaal. Hartsmusiek  is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks en kan vergelyk word met boeke van Harlequin en Mills \u0026amp; Boon.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lizelle+von+Wielligh\" class=\"contributor-link\"\u003eLizelle von Wielligh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lizelle von Wielligh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377217159331,"sku":"9780799397437","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799397437_7cb23944-a0d1-4654-a3aa-58993b28819d.jpg?v=1776515342","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799397437","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}