{"product_id":"9780799397666","title":"Keegan \u0026 Samier 1 : Die Sleutel Speurders","description":"\u003cp\u003eOntmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …\u003cbr\u003eHierdie splinternuwe reeks, geskryf en geïllustreer deur André Trantraal, is perfek vir beginnerlesers. Die stories is eenvoudig, identifiseerbaar en geskryf met 'n lekker pas wat lesers se aandag sal hou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e#1: Die sleutel speurders\u003cbr\u003eVrydagmiddag ná skool kuier Samier en Samia by Keegan totdat hulle pa klaar gebid het by die moskee. Op pad huis toe tel Jenni-Lee 'n bossie sleutels op. Ouma besluit om hulle te wys hoe vingerafdrukke werk en saam doen hulle 'n bietjie speurwerk … Sal hulle kan uitvind aan wie die sleutels behoort?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Andr%C3%A9+Trantraal\" class=\"contributor-link\"\u003eAndré Trantraal\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Andr%C3%A9+Trantraal\" class=\"contributor-link\"\u003eAndré Trantraal\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"André Trantraal","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375681355939,"sku":"9780799397666","price":65.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799397666_26be10fd-60fb-40cc-a3a4-990b87e90ffd.jpg?v=1776515370","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799397666","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}