{"product_id":"9780799397772","title":"Sokkerdrome 1: Afskop","description":"\u003cp\u003eMik vir die doelhok ...\nJason is ’n goeie sokkerspeler ... ’n baie goeie sokkerspeler.\nWanneer ’n talentsoeker van Orlando Pirates hom in die park sien speel blyk dit asof hy dalk net die kans gegun sal word om dit uit sy woonstelblok tot in die premierliga te maak.\nMaar die ander seuns speel al van kleins af saam en Jason is nie seker of hy ooit sal kan inpas nie – en of hy sy vurige humeur sal kan beheer nie.\nHierdie maklik-om-te-lees boek is ideaal om trae lesers aan te moedig en is gemik op leerlinge wat Afrikaans dalk as tweede- of derdetaal het.\nDie ouderdoms-gepaste storie staan lesers by in leesoefeninge en om hul taal te verbeter.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+John+Hickman\" class=\"contributor-link\"\u003eJohn Hickman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"John Hickman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377439195299,"sku":"9780799397772","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799397772_a0d04f08-9922-49bf-a574-026613024ea3.jpg?v=1776515395","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799397772","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}