{"product_id":"9780799397789","title":"Weet hoe met wetenskap: Fantastiese projekte vir jong wetenskaplikes","description":"\u003cp\u003eVoltooi projekte EN verstaan die wetenskap daaragter!\nVerdiep jou in die opwindende wêreld van die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, wat in 25 lekker maklike projekte gekombineer is.\nWeet hoe met wetenskap sal jou leer hoe om indrukwekkende isoleerhandskoene, verstommende spaghettitorings en wonderlike outomate te maak en baie ander sensasionele aktiwiteite te doen.\nEenvoudige stappe met foto’s sal jong lesers deur elke eksperiment lei. Elke projek bevat ook belangrike wenke en interessante feite oor die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde daaragter.\nDie boek wys ook hoe die eksperimente in die werklike wêreld toegepas word.\n\nRobert Winston is ’n bekende Britse professor, mediese dokter, wetenskaplike, skrywer en die aanbieder van verskeie BBC-televisiereekse oor die wetenskap. Die boek is oorspronlik in Engels uitgegee as Science Lab deur DK Publishing.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Robert+Winston\" class=\"contributor-link\"\u003eRobert Winston\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Robert Winston","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377439129763,"sku":"9780799397789","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799397789_ecc5f15c-1ef9-4c21-8041-10c7214ed169.jpg?v=1776515400","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799397789","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}