{"product_id":"9780799397840","title":"Sanri Steyn 9: Die geraamte se geheim","description":"\u003cp\u003eSuperjoernalis Sanri Steyn skrik nie vir 'n geraamte nie …\u003cbr\u003eSanri droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri Steyn.\u003cbr\u003eDaar is 'n nuwe seun in Sanri en Markus se klas, en hy het 'n buikspraakpop wat soos 'n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net 'n pop, en is Jamahl werklik só 'n goeie buikspreker?\u003cbr\u003eSanri is nie so seker daarvan nie.\u003cbr\u003eToe Bennie Bene een aand verdwyn, help Sanri en Markus vir Jamahl om na hom te soek. Wat ondek hulle op Raaiselfontein se ou treinstasie en sal hulle dit kan regkry om vir Bennie te vind?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is 'n gewilde reeks vir seuns en meisies in die intermediêre fase. Elke boek in die reeks kan ook as alleenstaande titel gelees word. Die kombinasie van humor en grillerige temas is in die kol vir lesers in hierdie ouderdomsgroep. Hierdie is die negende (en laaste) boek in die reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theresa+van+Baalen\" class=\"contributor-link\"\u003eTheresa van Baalen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Johann+Strauss\" class=\"contributor-link\"\u003eJohann Strauss\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theresa van Baalen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377439031459,"sku":"9780799397840","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799397840_3db919cb-9036-480a-83e2-19ae8686d6a5.jpg?v=1776515416","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799397840","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}