{"product_id":"9780799398304","title":"Onweerstaanbare vyand","description":"\u003cp\u003eOp die spoor van liefde\u003cbr\u003eIrma Delport het grootgeword met die wete dat elke Retief die vyand is van enigiemand wat die naam Delport waardig is. Sy wil ŉ ruk op Nyumbani gaan bly (die wildsplaas wat haar oupa destyds saam met Dreyer Retief se oupa gekoop het), maar op Nyumbani kraai Dreyer Retief koning, en hy dring daarop aan dat sy eers die veldwagterskursus voltooi. Dit is ŉ strawwe kursus wat Irma bloed laat sweet, maar ŉ koppige Delport laat haar nie so maklik deur ŉ oorheersende, baasspelerige Retief intimideer of afskrik nie. As Dreyer net nie so aantreklik was nie, en as hy net nie so lekker gesoen het nie ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eRomanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills \u0026amp; Boon en Harlequin-romanses. Onweerstaanbare vyand is Elize Davies se jongste romanse. Haar vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in:\u003cbr\u003eMaanligliefde (April 2016),\u003cbr\u003eVermetele mansmens (April 2017),\u003cbr\u003eLiefste verleidster (April 2018), en\u003cbr\u003eŉ Man vol verrassings (Mei 2019).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elize+Davies\" class=\"contributor-link\"\u003eElize Davies\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elize Davies","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377260970147,"sku":"9780799398304","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799398304_5f9cf91a-2b17-4a6a-a46c-307608ac4b76.jpg?v=1776515511","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799398304","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}