{"product_id":"9780799398366","title":"Bosvelddroom","description":"\u003cp\u003eNiks kan ooit in liefde se pad staan nie\u003cbr\u003eSimoné word aangestel by Nafasi Ya Tembu (Plek van die Olifante) onder die vaandel van kantoorassistent. Paul is uit die staanspoor onwillig om haar aan te stel omdat sy oorgekwalifiseerd is, maar hoofkantoor dring daarop aan. Min wetende dat Simoné opsoek is na 'n geldspoor wat Paul se beweerde onwettige ivoorhandel kan bevestig.\u003cbr\u003eDie liefde laat hom egter nie voorskryf nie, al baklei Simoné en Paul hoe hard teen hulle gevoelens vir mekaar. Die vraag is: Gaan hulle passievolle liefde sterk genoeg wees om die ware rede vir Simoné se teenwoordigheid te oorleef?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eRomanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills \u0026amp; Boon en Harlequin-romanses. Bosvelddroom is Judy Troskie se jongste romanse.\u003cbr\u003eRitme van die nag (November 2015) en Aandsterbelofte (August 2019) was haar vorige romanses in die Romanza-reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Judy+Troskie\" class=\"contributor-link\"\u003eJudy Troskie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Judy Troskie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377261068451,"sku":"9780799398366","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799398366_266dbe39-acaf-454a-96d6-8a71883bf94c.jpg?v=1776515519","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799398366","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}