{"product_id":"9780799398397","title":"Ou liefde nuwe liefde","description":"\u003cp\u003eVan vennoot na sielsgenoot!\u003cbr\u003eKristin Kingsley se baas en geliefde, Ray Retief, lig haar en al die personeel van Conferences Etcetera in dat hy die besigheid sluit. Boonop los hy haar vir ŉ ander vrou. Ontnugterde Kristin stig ŉ nuwe besigheid. Haar aantreklike buurman, Ryno Brink, die gastehuiseienaar langsaan haar huis in Stellenbosch, was nog altyd soos haar broer. Hy word haar vennoot en help haar om die nuwe besigheid op die been te bring. Hulle reël ŉ kongres waar dinge verkeerdloop en hulle verskeie dramas beleef.\u003cbr\u003eKristin besef dat haar liefde vir Ryno verdiep en hy voel dieselfde. Hulle moet egter ŉ aantal struikelblokke trotseer voordat hulle mekaar werklik kan vind.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOu liefde nuwe liefde is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks. Malene Breytenbach se boeke vergelyk goed met Frenette van Wyk, Cynthia Robertson en Leandra Naudé se skryfwerk. Ou liefde nuwe liefde is haar derde SuperRomanza wat in 2019 gepubliseer is. Verlore skatte het in Julie verskyn, en Huis van geheime in Februarie\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Malene+Breytenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eMalene Breytenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Malene Breytenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377260904611,"sku":"9780799398397","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799398397_94b34bc8-8477-49f5-82e7-2c5a62747d3b.jpg?v=1776515523","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799398397","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}