{"product_id":"9780799398649","title":"Strykstok van die hart","description":"\u003cp\u003eDaar is oral musiek, jy moet net luister …\u003cbr\u003eDit is die vroeë 1800's in die Kaapkolonie. 'n Boog beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle. Watter slaaf speel die viool so mooi?\u003cbr\u003eSy herken dadelik Kaleb se kastaiingbruin hare en donker oë, maar hy gee voor dat hy haar nie ken nie. Kaleb, haar lewenslange vriend wat nie vir haar die harmonika mag gespeel het nie. Kaleb, die ambisieuse slaaf, vasgevang in sy omstandighede. Dit is ook nie die eerste keer dat sy musiek haar hartsnare raak nie.\u003cbr\u003eAnnabelle en Kaleb moet alles waag om saam te wees, al leef hulle in twee wêrelde ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lizelle+von+Wielligh\" class=\"contributor-link\"\u003eLizelle von Wielligh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lizelle von Wielligh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377338826915,"sku":"9780799398649","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799398649_e7dcc173-a85f-4aea-bd30-8cf94e728cce.jpg?v=1776515555","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799398649","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}