{"product_id":"9780799399066","title":"Dolfie Weerwolfie","description":"\u003cp\u003eHierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese\u003cbr\u003eavonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg! \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eToe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis 'n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar 'n stert! Hy is … 'n weerwolf! Toe sy vriend Timmie opdaag, kla Dolfie “Ek wil nie 'n weerwolf wees nie!” “Dalk gaan dit vanself weg,” stel Timmie voor. “Ja, jy kan maklik praat,” grom Dolfie. “En wat as dit nie weggaan nie? Wat dan?  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie tweede boek in die Dolfie reeks is ook reeds beskikbaar: Volmaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Paul+van+Loon\" class=\"contributor-link\"\u003ePaul van Loon\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Hugo+van+Look\" class=\"contributor-link\"\u003eHugo van Look\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Paul van Loon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377532354723,"sku":"9780799399066","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799399066_3e079d6f-47c2-4d33-a3ef-13d2701c20a6.jpg?v=1776515617","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799399066","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}