{"product_id":"9780799399158","title":"Ter wille van jou","description":"\u003cp\u003eGeboei aan die verlede ...\u003cbr\u003eChristoff de Lange is 'n lid van die polisie se taakmageenheid. Hy word valslik van dwelmhandel aangekla en kry drie jaar tronkstraf. Hy spandeer elke sent wat hy het op regshulp om sy onskuld te probeer bewys, maar as hy uiteindelik 'n kwytskelding kry, is hy steeds nie nader aan die waarheid as die dag waarop hy gearresteer is nie. Hy is sinies, bitter en werkloos.\u003cbr\u003eMet die hulp van oom Bertie, 'n afgetrede sersant en sy vriend, vind hy 'n werk en 'n plek om te woon in Stoffel Myburgh se houtwerkfabriek op 'n kleinhoewe buite Johannesburg.\u003cbr\u003eJuanita, Stoffel se dogter wat ook daar werk, is minder entoesiasties oor haar pa se besluit. Daar is absoluut geen plek in haar lewe vir gevangenes of Lotharios nie. Buitendien dra sy swaar aan haar eie bagasie. Totdat sy die verlede kan vergeet en skielik nie 'n toekoms sonder hom kan voorstel nie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Magdaleen+Walters\" class=\"contributor-link\"\u003eMagdaleen Walters\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Magdaleen Walters","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376619208867,"sku":"9780799399158","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799399158_3f2809b5-088a-44ad-a6f8-2721cd01f792.jpg?v=1776515630","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799399158","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}