{"product_id":"9780799399394","title":"Kiekies en koffie","description":"\u003cp\u003eHy móét die kampeernaweek enduit voer, want sy hele erfenis hang daarvan af!\nChristelle het die perfekte lewe met die perfekte maat (haar wit Labrador, Walter) of so het sy gedink tot Joshua Steyn haar hele selfgemaakte prentjie kom omvêr gooi.\nWat sy ook al van Joshua dink sal haar nie kan voorberei op die sterk band wat amper oombliklik tussen hulle vorm nie, maar sal dit genoeg wees om tot voorspelbare en loopbaangedrewe Joshua deur te dring?\nJoshua het nie nou tyd of lus vir enige afwyking in sy toekomsplanne nie maar die noodlot het duidelik ander idees daaromtrent.\nChristelle se chaotiese manewales laat hom pens en potjies in die warmwater en buite sy gemaksones beland, en hy kan dit nie help nie maar hy hou daarvan!\n\nRomanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills \u0026amp; Boon en Harlequin-romanses. Kiekies en koffie is Louise van der Merwe se eerste romanse in die Romanza-reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louise+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eLouise van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louise van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377436115107,"sku":"9780799399394","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799399394_606de8ba-6b85-4e27-bd5c-6d877d42a519.jpg?v=1776515667","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799399394","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}