{"product_id":"9780799399455","title":"Kanaän","description":"\u003cp\u003eATKV WOORDVEERTJIEPRYS VIR LIEFDESROMAN 2021\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKan hierdie liefde se prys betaal word?\u003cbr\u003eHulle is pole uit mekaar: Hy is ŉ eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is die gesofistikeerde dogter van ŉ skatryk Engelse sakeman. Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar op 17 Junie 1944 loop sy in sy arms in, en wanneer haar wêreld om haar in duie stort, bied hy vir haar ŉ uitweg - ŉ jaar op Kanaän as sy vrou.\u003cbr\u003eDit behoort haar die geleentheid te gee om die stukke op te tel, besluit Catherine, maar kort voor lank besef sy dat sy aan Chrisjan meer het as al haar gesofistikeerde Johannesburgse vriende. \u003cbr\u003eAl wat sy nie weet nie, is of sy die verskriklike prys wat hierdie liefde van haar vereis, sal kan betaal.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKanaän is Sophia Kapp se eerste historiese liefdesroman, en kan vergelyk word met The magic of ordinary days deur Ann Howard Creel en Ver wink die Suiderkruis en Tussen stasies deur Irma Joubert. Die verhaal betrek die politiek en geskiedenis van die tyd, maar lewer nie sosiale kommentaar soos met Kantelpunt nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sophia+Kapp\" class=\"contributor-link\"\u003eSophia Kapp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sophia Kapp","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375852339363,"sku":"9780799399455","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799399455_91c13f6d-2b99-4cb2-bf1a-475d46cc1337.jpg?v=1776515676","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799399455","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}