{"product_id":"9780799399745","title":"Dolfie Weerwolfie: Volmaan","description":"\u003cp\u003eHierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese\u003cbr\u003eavonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg! \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDolfie is saam met sy klasmaats op 'n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai … Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel 'n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie eerste titel in die Dolfie-reeks is reeds beskikbaar: Dolfie Weerwolfie\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Paul+van+Loon\" class=\"contributor-link\"\u003ePaul van Loon\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Hugo+van+Look\" class=\"contributor-link\"\u003eHugo van Look\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Paul van Loon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377532682403,"sku":"9780799399745","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799399745_15b08002-7b00-464f-95c3-fb9c4f75233a.jpg?v=1776515688","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799399745","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}