{"product_id":"9780908387977","title":"Verbrand vet vinnig","description":"\u003cp\u003eJY HOEF DIT NIE ELKE DAG TE VOLG NIE.\u003cbr\u003eDie meeste mense is geprogrammeer om gewig op te tel, veral om die middel, maar jy kan jou eie 'skraal gene' aanskakel met twee eenvoudige veranderinge aan jou dieet en 'n oefenprogram van agt minute. Verbrand vet vinnig kombineer hierdie drie geheime tot gewigsverlies: 1) dieet op afwisselende dae, 2) 'n lae-GL-dieet en 3) 'n oefenprogram wat vet verbrand - in een supermaklike en hoogs doeltreffende plan. Die resultaat is dat jy vinnig vet verloor deur al om die ander dag minder te eet.\u003cbr\u003eWat jy eet, is net so belangrik as hoeveel en wanneer jy eet. Hierdie lae-GL- (glukemiese lading) dieet sny jou behoefte om insulien te maak uit, wat op sy beurt weer gene aanskakel wat jou help om vinnig vet te verbrand. Saam met 'n eenvoudige oefenprogram van agt minute, saamgestel deur die kenner Kate Staples, 'n voormalige Gladiator en atleet, sal jy vinnig vet om jou maag verloor en binne dae maerder lyk. En om dit maklik te maak, kan jy kyk hoe Kate die oefeninge aanlyn demonstreer.\u003cbr\u003eVerbrand vet vinnig is die maklikste en vinnigste manier om gewig te verloor, goed te lyk en gesonder te wees - sonder om elke dag daarby te hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Patrick+Holford\" class=\"contributor-link\"\u003ePatrick Holford\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kate+Staples\" class=\"contributor-link\"\u003eKate Staples\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Patrick Holford,Kate Staples","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375437922467,"sku":"9780908387977","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780908387977_ba4552ef-18aa-453c-86eb-169719558139.jpg?v=1776516861","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780908387977","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}