{"product_id":"9780928316148","title":"Avonture van Lulu Lerulu","description":"\u003cp\u003eLulu is 'n sagte hond wat onder harde omstandighede grootgeword het. Na haar geboorte in 'n klein buitekamertjie word sy van eienaar tot eienaar aangegee. In die proses ontmoet sy 'n klomp vreemde kreature en beleef die een avontuur na die ander. Eindelik vind Lulu 'n goeie huis by Ingie en Jack op die klein groenteplasie Pampoenkop. Hier kry sy liefde, genoeg kos en speel van ligdag tot saans laat saam met haar nuwe boeties en sussies. Maar dan gebeur daar iets wat als kan verander...Van avontuur tot avontuur vind Lulu Lerulu die dapperheid in haarself om te wys hoe 'n groot hart in een hond klop.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375451226275,"sku":"9780928316148","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316148_2ffe7bac-31a6-4f44-8ad6-8b34f65c6bc8.jpg?v=1776516884","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316148","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}