{"product_id":"9780928316360","title":"Woorde hul storie sien ken","description":"\u003cp\u003eWoorde, uit die mond of skryfhand van mense wat hulle storie ken, boei Bernard Odendaal so lank hy kan onthou. As poësiedosent in Bloemfontein en, later, skryfskooldirekteur op Potchefstroom kon hy sy brood op grond van sy belangstelling verdien.\u003cbr\u003eTaal lewe egter ook, miskien veral, buite boeke - in die interaksie tussen karakters van vlees en bloed.\u003cbr\u003eToe redakteurs by die webtuiste Versindaba en die koerante Bloemnuus en Volksblad hom dus vra om kort lekkerlees-bydraes oor sy aldagbelewenisse te begin skryf, was huiwer of weier vir Bernard buite die kwessie. Hoewel selde streng feitelik van aard, is die kort vertellings, sketse en besinnings in hierdie bundel almal gebaseer op plekke, mense, vraagstukke en voorvalle wat oor die skrywer se lewenspad gekom het. Wat taal (kan) doen, of wat buite die reikwydte van taal is, vorm 'n draad wat deur die bundel vleg..\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bernard+Odendaal\" class=\"contributor-link\"\u003eBernard Odendaal\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bernard Odendaal","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375787786403,"sku":"9780928316360","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316360_d8cb9a95-1014-4c93-aaaa-039c814e4184.jpg?v=1776516927","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316360","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}