{"product_id":"9780928316391","title":"Dollars Eventualis","description":"\u003cp\u003e- Ware lewensketse van gebeure met gewone mense wat noodgedwonge in die regswêreld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur 'n ervare en ingeligte prokureur.\u003cbr\u003e- DIE REG EN WETTE - is op almal se lippe, veral ná die hofsaak van Oscar Pretorius en die Konstitusionele Hofuitspraak oor Nkandla.\u003cbr\u003e- RAAK HUMOR - ironiese en humoristiese, dog skreeusnaakse insidente van gebeure met gewone en soms stukkende mense.\u003cbr\u003e- Die SKRYWER - 'n ervare prokureur wat betrokke is by nasionale Grondreg- wetgewings. Sy loopbaan word gekenmerk deur sy passie vir die behoeftiges en mense in nood.\u003cbr\u003e- WARE STORIES - in en om die Hof, wat die volle spektrum van die reg dek - mense se eerlike foute en ander se oneerlike sette om die Hof te probeer bewimpel.\u003cbr\u003e- BELEEF - agter die kostelike stories die skerp denke van 'n mentor wat die leser saamneem en kritieke regsbegrippe leer begryp.\u003cbr\u003eDollars Eventualis is lekkerlees-stories vir mense van alle soorte, van 18-81 jaar:\u003cbr\u003e- Kostelike leesstof vir dié wat die wet ken.\u003cbr\u003e- Kragtige leesstof vir dié wat in die wet belangstel.\u003cbr\u003e- Kosbare leesstof vir dié wat die wet nodig het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nico+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eNico van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nico van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375634399395,"sku":"9780928316391","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316391_85654398-53fd-4958-b5ef-9561c9fc9bc6.jpg?v=1776516941","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316391","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}