{"product_id":"9780928316704","title":"God, Gay, Genade","description":"\u003cp\u003eHoekom is ek so, wat is fout met my?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEk kan nie regtig met iemand hieroor praat nie. Ek sien nie kans vir die verwerping, spot en veroordeling nie. Wanneer my ouers, vriende en familie dit uitvind, hoe gaan hulle reageer?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003ePartykeer dink ek aan selfdood; ek is tog net 'n oorlas vir die samelewing. Wat moet ek met al die angs en vrese maak wat my partykeer wil oorweldig?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWat dink God van alles, waar pas Hy in? Hoekom straf Hy my so?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWat word van my as ek doodgaan?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKan 'n mens terselfdertyd 'n Christen wees en gay wees?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWaarom is die Kerk so huigelagtig en koersloos om gay persone te omarm?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEk bly liewers stil en leef 'n lewe van leuens.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e 'Dit is my gebed dat jy uit hierdie verhaal hoop, insig en die wonder van seksuele diversiteit sal ontdek. Dat jy sal besef dat die verwerping van gay mense niks met God te make het nie, dat dit mensgedrewe is en dat jy nie jou geloof moet verloor oor wat mense en die Kerk sê nie.' ~ Retha\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Retha+Benad%C3%A9\" class=\"contributor-link\"\u003eRetha Benadé\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Retha Benadé","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523856548003,"sku":"9780928316704","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316704_ce72b47b-fc34-4605-9e62-c011b7fb35b0.jpg?v=1776516993","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316704","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}