{"product_id":"9780928316728","title":"Dansend met die lewe","description":"\u003cp\u003eWie hou (regtig) daarvan om oud te word, af te tree en jou lewe af te skaal? Om uit die vinnige lewensbaan te skuif, selfs eenkant gerangeer te word? Na 50 begin die lewensritme afneem en daar is onsekerheid, soms vrees, oor wat voorlê. Deel in 'n nuwe lewe wat jou innerlik laat  dans. Op 50 begin die jeug van jou ouderdom!\u003cbr\u003eHierdie unieke boek is bedoel vir:\u003cbr\u003eMense wat op die drumpel van hulle oorgangsjare staan; \u003cbr\u003eOp pad om doodnoodsaaklike lewenskeuses te maak; \u003cbr\u003eDiegene wat vooruit beplan en meer wil weet oor hierdie lewensfase - oor wat voorle; \u003cbr\u003eDie belangstellendes en bekommerdes; \u003cbr\u003eFamilie of vriende wat persone in hierdie fase het\/ken en nie seker is hoe om sinvolle raad te gee nie; \u003cbr\u003ePersone wie se werk dit is om met hierdie persone te werk: Mediese personeel, maatskaplike werkers en beraders; \u003cbr\u003eStudente en navorsers binne hierdie studieveld van die menswetenskappe wat meer wil weet oor ouerword se uitdagings en moontlike oplossings.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kobus+Antonissen\" class=\"contributor-link\"\u003eKobus Antonissen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kobus Antonissen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376935518371,"sku":"9780928316728","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316728_7f1e3569-a9e8-4580-b6cc-149323e53435.jpg?v=1776517002","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316728","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}