{"product_id":"9780928316834","title":"A Luta Continua","description":"\u003cp\u003eHierdie is 'n moet-lees boek vir elke natuurliefhebber wat die welsyn van ons olifantbevolking op die hart dra. Johan Fourie slaag daarin om die strategieë van die wildstropers asook die pogings om hul te uitoorlê op 'n spannende wyse aan die leser voor te hou sonder om die leser te ontstel, maar terselfdertyd die leser skerp onder die indruk te bring tot watter uiterstes die stropers sal gaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJohan Fourie skryf onderhoudend en met eerlikheid en passie oor die skemer wêreld van die stropers - mense wat gevorderde tegnologie, helikopters en groot geld inspan vir hul duistere motiewe. Sy deeglike kennis van die veld, natuur en die taktiek wat die stropers gebruik dra daartoe by dat hy die leser 'n naelbytervaring gee oor 'n saak wat elke Suid-Afrikaner na aan die hart behoort te lê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+Fourie\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan Fourie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan Fourie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375518072995,"sku":"9780928316834","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316834_557aeb92-2e6a-4eb3-9ffb-85f25db7a954.jpg?v=1776517021","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316834","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}