{"product_id":"9780928316841","title":"Begin 'n lewe van sukses","description":"\u003cp\u003eBegin 'n nuwe lewe van Sukses:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierin kan jy leer watter stappe jy moet neem om 'n nuwe lewe van sukses te begin\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeer hoe om jou mislukkings tot jou voordeel te gebruik\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeer hoe om positiewe denke te hê.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHennie J De Villiers (B.D., M.A. Psig., D.Phil.) word beskou as topskrywer in Afrikaans oor Viktor Frankl se fokus op die betekenis van lewe. Hennie het sielkunde aan twee universiteite gedoseer, waarna hy voltyds as spirituele sielkundige gepraktiseer het. Ná sy aftrede is hy heeltyds skrywer. Uit sy pen het die volgende publikasies verskyn: Hoekom is ek hier? - Ontdek jou sielskrag; To exist with meaning - Viktor Frankl's guidelines; Wat is my siel?; GLO om te kry wat jy nodig het, You are a soul - with a meaning in life (e-boek); Breek weg - vir 'n sinvolle lewe; Ontdek jou sielskrag - en leef betekenisvol ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hennie+J+De+Villiers\" class=\"contributor-link\"\u003eHennie J De Villiers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hennie J De Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523809722531,"sku":"9780928316841","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316841_c7c42e9f-27a1-4d31-9068-5c8075d513e7.jpg?v=1776517026","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316841","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}