{"product_id":"9780928316865","title":"Lagstukkies","description":"\u003cp\u003eAS JY WIL LAG 'n SLAG, IS HIERDIE 'n MOET VIR ELKE DAG!'\u003cbr\u003e(En dis is nie 'n cliché nie)\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKom lag 'n slag hartlik saam. Is jy een van daardie mense wat verleer het om te lag? Ek hou ons mense dop. In hulle voertuie, by die inkopiesentrums - selfs op vakansie, kyk\u003cbr\u003emaar, mense loop rond met hul begrafnisgesigte. \u003cbr\u003eNEE, KOMAAN SUID AFRIKA!\u003cbr\u003eHier is jou kans om weer te lag!\u003cbr\u003e'n Snaakse ding soek altyd net die skrywer van hierdie boek 'LAGSTUKKIES' op, voordat dit gebeur.\u003cbr\u003eWaarvan mense hou wie hierdie boek al gelees het en nog gaan lees, is dat dit nie lang uitgerekte hoogs intelligente stories is nie. Dis dinge wat gebeur met ons mense, mense soos ek en jy.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEk sê jou:' 'n LAG VIR ELKE DAG.' Kom en geniet hierdie boek, soos wat ek en duisende ander voor my dit geniet het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hessel+van+der+Walt\" class=\"contributor-link\"\u003eHessel van der Walt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hessel van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375696068771,"sku":"9780928316865","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316865_1e2f0aff-e522-4f33-a3b3-796457b91c7a.jpg?v=1776517036","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316865","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}