{"product_id":"9780928316896","title":"Die DJ","description":"\u003cp\u003eHierdie is die storie van Daniel Johannes (DJ) Opperman, 'n seun van Zoar, in die Weskaap. Danny - soos hy bekend is - speel skrumskakel vir sy skool se rugby span. Hy is 'n gelukkige seun en saam met sy maats, Pietie en Sammy, in graad elf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHy maak ogies vir die aantreklike Merryll. Hulle het baie pret in hierdie landelike dorpie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Paar maande later word hul familielewe uitmekaar geruk. Sy Oupa van moederskant dring daarop aan dat Danny, sy moeder en suster in Mitchells Plein, Kaapstad kom intrek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDanny begin matriek in 'n skool in Mitchells Plein. In die groot stad met die berg, die see, mooi meisies en tik, sukkel Danny om aan te pas en word vinnig deur dwelmsmouse in die skool geteiken …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie DJ deel met die leser 'n boodskap van hoop en drome.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Simon+Bruinders\" class=\"contributor-link\"\u003eSimon Bruinders\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Simon Bruinders","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376536436899,"sku":"9780928316896","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780928316896_99aada2e-bf0e-4356-a8ed-5369635da7c0.jpg?v=1776517040","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780928316896","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}