{"product_id":"9780958474153","title":"Identifiseer die leuen","description":"\u003cp\u003eVir te veel jare het die Satan homself in mense se lewens gekamoefleer met die leuen dat ons nie MET Satan moet praat, of OOR hom moet praat, of VAN hom moet praat nie. Op hierdie wyse het die 'vader van die leuens' oor jare kinders van God in tronke vasgebind sonder dat hulle werklik geweet het hulle is daarin vasgesluit. In hierdie boek wil die skrywer die man op straat attent maak op die subtiele, maar baie basiese wyses waarop Satan Christene aanval.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tiaan+Gildenhuys\" class=\"contributor-link\"\u003eTiaan Gildenhuys\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tiaan Gildenhuys","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375569289379,"sku":"9780958474153","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780958474153_1cd7dd2a-4793-4941-b2c7-582904b1769a.jpg?v=1776517209","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780958474153","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}