{"product_id":"9780987002280","title":"Wat die hart van vol is","description":"\u003cp\u003eWat die hart van vol is, is bowenal die liefdesverklaring van 'n beeldende kunstenaar aan Afrikaans soos dit vloei uit al die sprekers se monde: verlange na die taal, verrukking oor die gespierdheid, aardsheid en vrypostigheid daarvan: verwondering oor die wortels en naelstringe van woorde; en ontdekking van die beelde wat geboorte gegee het aan woorde en idiome en segwyses.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek dra die hart op die mou. it die oorvloed van haar hart spreek die dubbelbegaafde kuntenaar (die beeldhouer as word-boetseerder) tot did leser: uit die ervaring van oorvloed vloei haar kunsopvatting en did gul uitnodiging:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'My ambisie as kunstenaar is om soos 'n wind deur die vergete boorde van jou verbeelding te waal, sodat jy jou waterpere hoor val en herinner word aan jou eie verborge kreatiewe en geestelikeoorvloed.'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Evette+Weyers\" class=\"contributor-link\"\u003eEvette Weyers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Evette Weyers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375703376035,"sku":"9780987002280","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780987002280_b2ed878b-6b72-4bcb-ac44-78963400e5d6.jpg?v=1776517451","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780987002280","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}