{"product_id":"9780992191009","title":"Boer met Kleinvee - Die Skaapherder","description":"\u003cp\u003eDaar is 'n baie bekende Latynse frase: Non scholae sed vitae discimus. (Ons leer nie vir die skool nie maar vir die lewe). Ons maak klaar met skool, maar solank as wat ons lewe sal ons aanhou leer.\u003cbr\u003eHierdie boek is 'n praktiese handleiding vir voornemende  kleinveeboere  deurdat dit die basiese beginsels van kleinveeboerdery verduidelik. Dit maak egter ook goeie leesstof vir die meer ervare boer wat steeds wil leer om daardeur produktiwiteit te verbeter in die kudde.  Die drie bene waarop suksesvolle kleinveeboerdery rus, fasiliteite, diere en voeding word in die boek aangespreek met klem op gesondheidsbestuur soos; siektevoorkoming, herkenning en behandeling.\u003cbr\u003eGeskryf in verstaanbare gebruikstaal sodat lekepersone dit kan verstaan, maar tegnies genoeg sodat landboukundiges daarby kan baat vind is die boek seker die mees volledige kleinveehandleiding op die mark.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kejafa\" class=\"contributor-link\"\u003eKejafa\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kejafa","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375771369635,"sku":"9780992191009","price":850.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780992191009_09ccb279-db63-4686-9372-7f1a942a611c.jpg?v=1776517526","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780992191009","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}