{"product_id":"9781037002311","title":"Zani sê nee","description":"\u003cp\u003eKlein-Maggie se hart is baie seer toe daar iets vreesliks met een van haar maatjies by die skool gebeur. Dit het haar troetelbeertjie, Zani, aan die dink gesit oor ’n belangrike woord wat Klein-Maggie moet sê om haarself te beskerm – soos wanneer iemand haar aanmoedig om iets te vat wat nie aan haar behoort nie; wanneer mense lelik praat of lelike flieks kyk; wanneer ’n vreemdeling aan haar wil raak of ’n foto van haar wil neem. Zani-beer noem hierdie kort woordjie kinders se “kodewoord” om hulself te beveilig.\u003cbr\u003eOor Irene Nel\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIrene Nel woon in Windhoek waar sy die afgelope veertien jaar ’n onderwyseres is. Haar lewe draai om haar gesin en haar geloof. Kinders is haar passie – daarom leef sy haar uit in haar skryfwerk en het die afgelope jare verskeie kinderboeke die lig laat sien: Die wysheid van Zani-beer (2022), Zani-beer en Klein-Maggie kuier in die wildtuin (2023) en Zani-beer en Klein-Maggie se seevakansie (2023).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Irene+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eIrene Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Ronell+Lareman\" class=\"contributor-link\"\u003eRonell Lareman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Irene Nel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382569746595,"sku":"9781037002311","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037002311_b2c49220-f75a-4c33-ac7b-b4ede5420f4f.jpg?v=1776518942","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037002311","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}