{"product_id":"9781037004742","title":"Mamba","description":"\u003cp\u003eDit is die verskyning van die slang wat die duiwel losgelaat het. Tog het die moeilikheid reeds vroeer begin...\u003cbr\u003eAdriaan Botha, losloper-argitek, besluit om die land te verlaat. Hy stel sy plan uit ten einde 'n hoëprofielprojek te voltooi. \u003cbr\u003eIntussen erf hy 'n bosveldplasie by 'n oupa wat hy nooit geken het nie. Terwyl hy sukkel om die nuus te verwerk dwing 'n insident met die klient se vrou hom om die stad inderhaas te verlaat.\u003cbr\u003eVergesel deur sy geliefde hond gaan skuil hy op die plaas in 'n afgeleë hoek van die Waterberge en spoedig raak hy al hoe vaster verstrik deur 'n sameloop van onverwagse gebeure.\u003cbr\u003eAs hy maar net vroeer rigting gekry het! Hoe de hel gaan hy lewend hier uitkom? \u003cbr\u003eSy oupa kon hom netsowel 'n tuimeltreinrit nagelaat het.\u003cbr\u003eMamba is 'n roman wat jou gaan oorrompel en enduit geboei hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pieter+Henning\" class=\"contributor-link\"\u003ePieter Henning\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pieter Henning","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380147077283,"sku":"9781037004742","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037004742_6753a545-5028-4d4c-9043-34161c654e02.jpg?v=1776518952","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037004742","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}