{"product_id":"9781037015533","title":"God kan wanneer ons bid","description":"\u003cp\u003eLewensveranderende Geloofstories\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGod kan wanneer ons bid: 40 kraggebede vir jou kinders en kleinkinders is 'n gebedsreis van 40 dae waarin jy daagliks vir verskillende aspekte van jou kinders en kleinkinders se lewens bid.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit bevat ook meer as 80 getuienisse van ouers wat vertel hoe God hulle kinders beskerm, genees, met wysheid gevul en aan hulle guns gegee het omdat hulle aan God opgedra is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn die boek word die storie vertel van 'n ma wie se kind in die voertuig was toe die kaper daarmee wegjaag, 'n pa wie se kinders vir hom gebid het terwyl hy in doodsgevaar was, 'n enkelma wie se kind uit die kloue van bendes gered is en selfs 'n ouma wat met haar vergifnis genesing vir haar kleinkinders gebring het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn die meer as 80 stories getuig ouers en grootouers van voorsiening, beskerming en bonatuurlike wysheid vir hulle kinders en kleinkinders wanneer hulle begin het. Gebed skuif werklik berge!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAlhoewel die boek oor 40 dae strek, is die hoop dat om vir ons nageslag te bid 'n leefstyl word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is immers ons grootste geskenk aan hulle!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Benescke+Janse+Van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eBenescke Janse Van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Benescke Janse Van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382539075747,"sku":"9781037015533","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037015533_091a95b0-72f2-4e98-9d1f-8080970ba51c.jpg?v=1776518986","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037015533","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}