{"product_id":"9781037026423","title":"Die Buro","description":"\u003cp\u003e'n Boeiende weergawe van wat regtig in Suid-Afrika se  intelligensiegeskiedenis gebeur het. \u003cbr\u003eVan Aswegen gee 'n kykie agter die skerms van Suid-Afrika se spioenasie geskiedenis as 'n weerspieëling van ons land se onstuimige en kontroversiële politieke verlede.\u003cbr\u003eAanvanklik is Republikeinse Intelligensie as 'n hoogs geheime afdeling binne die Veiligheidstak van die SAP bedryf om op operasionele intelligensiekunde en teenspioenasie in Suid-Afrika te fokus. Hieruit het die Buro vir Staatsveiligheid, die land se eerste siviele intelligensiediens, in 1969 ontwikkel.\u003cbr\u003eGenl. Hendrik van den Bergh oftewel die Lang Generaal, was 'n sentrale figuur in die ontstaan van die Buro.\u003cbr\u003eVan Aswegen gee voorbeelde van knap optrede én penaries waarin van die geheime agente soms beland het.\u003cbr\u003eOudlede van Republikeinse Intelligensie en die Buro vir Staatsveiligheid vertel hul stories in hul eie taal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Henning+van+Aswegen\" class=\"contributor-link\"\u003eHenning van Aswegen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Henning van Aswegen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382513156259,"sku":"9781037026423","price":480.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037026423_ff45c2c1-4288-441f-bab4-21e088f2e3fb.jpg?v=1776519021","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037026423","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}