{"product_id":"9781037029035","title":"Aandgesprekke","description":"\u003cp\u003eAandgesprekke: oor 'n vervulde lewe in die Here is van waarde\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* vir persoonlike geloofskennis en geloofsgroei,\u003cbr\u003e* veral in die temas van die Bergpreek, die persoon en werk van die Heilige Gees en gebed\u003cbr\u003e* as 'n geskenk vir mense wat daaglikse voedsel uit die Woord soek om in 'n vervulde verhouding met die Here te lewe\u003cbr\u003e* as hulpmiddel in die aanbied van Bybelstudie en Kleingroepsbyeenkomste oor die betrokke temas\u003cbr\u003e* om vir ander mense voor te lees\u003cbr\u003eDie klanklêers sou gebruik kon word\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* om na die boek te luister terwyl daar met ander aktiwiteite tuis, op pad of elders besig is\u003cbr\u003e* as geskenk vir mense wat nie goed kan sien of lees nie\u003cbr\u003e* om voor te speel aan ouer mense wat nie meer self kan lees nie\u003cbr\u003e* om voor te speel as inleiding van 'n bespreking tydens 'n Kleingroep of Bybelstudie\u003cbr\u003e* om die boodskap via WhatsApp of ander sosiale media met mense te deel\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Coetzee\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Coetzee\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Coetzee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382886318243,"sku":"9781037029035","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037029035_4a91bdf8-04ac-43e7-a67b-ad95d551eac5.jpg?v=1776519033","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037029035","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}